Graad 3 en Graad 4 -like en -ige woorde

Graad 3 en Graad 4 -like en -ige woorde

Digitale produk onmiddellike aflaai

R25,00

Woorde op -like en -ige vir Graad 3 en 4: woordelyste, twee toetse, memo en rubriek.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Vriendelike, heerlike, gelukkige, sonnige – hierdie -like en -ige woordeskatpakket vir Graad 3 en 4 help leerders om dié byvoeglike naamwoorde reg te spel en te gebruik.

Wat is ingesluit?

  • Woordelys met -like woorde
  • Toets 1: kies die regte -like woord uit die woordbank, voltooi die sinne en maak jou eie sinne
  • Woordelys met -ige woorde
  • Toets 2: kies die regte -ige woord, pas woorde en betekenisse bymekaar en maak jou eie sinne
  • Memo
  • Rubriek

Vir wie is dit?

Vir Graad 3- en 4-leerders. Sien ook die Graad 3 trappe van vergelyking en al ons Graad 3 Afrikaans werkkaarte.

Formaat: PDF-aflaai, 12 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0