Graad 3 Antonieme/Antonyms (6 Blaaie), Woorde, 1 Toets, memo antwoorde

Graad 3 Antonieme/Antonyms (6 Blaaie), Woorde, 1 Toets, memo antwoorde

Digitale produk onmiddellike aflaai

R20,00

Graad 3 antonieme: opsomming, woorde, toets en memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Die hond is groot, maar die kat is klein. Hierdie Graad 3 antonieme-pakket leer kinders teenoorgesteldes met eenvoudige voorbeeldsinne.

Wat is ingesluit?

  • Verduideliking met voorbeelde
  • Woorde en hul teenoorgesteldes, elk in ’n voorbeeldsin
  • Toets: onderstreep die regte antoniem
  • Memo

Vir wie is dit?

Vir Graad 3-leerders. Kombineer dit met die Graad 3 sinonieme, of gaan verder met die Graad 4 antonieme.

Formaat: PDF-aflaai, 6 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0