Graad 1-7 Woorde, ei en y (12 Blaaie)

Graad 1-7 Woorde, ei en y (12 Blaaie)

Digitale produk onmiddellike aflaai

R25,00

Ei of y? Woordelyste, invuloefeninge, Engelse betekenisse en oefenbladsye vir Graad 1–7.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Skryf mens trein of tryn, rys of reis? Die ei- en y-klank klink dieselfde, en dit maak spelling moeilik. Hierdie pakket vir Graad 1 tot 7 help leerders om die regte spelling aan te leer.

Wat is ingesluit?

  • Woordelys met ei-woorde (aarbei, eiland, fontein, trein, vleis …)
  • Woordelys met y-woorde (byl, konfyt, pynappel, roomys, yskas …)
  • Vul-die-regte-woord-in-oefeninge vir elke klank
  • Afrikaanse woorde met Engelse betekenisse
  • Oefenbladsye om die woorde te skryf

Vir wie is dit?

Vir alle grade – jonger leerders leer die woorde, ouer leerders gebruik dit vir spelhersiening. Kyk ook na ons oe- en eu-woorde.

Formaat: PDF-aflaai, 13 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0