Graad 7 Intensiewe Vorm Toetse en Memo
Hierdie Graad 7 intensiewe vorm-toetse gebruik die moeiliker vorme wat in die senior fase gevra word – kurkdroog, stikdonker, sielsongelukkig en meer.
Wat is ingesluit?
- A: invulafdeling (15 vrae)
- B: meerkeusevrae (10 vrae)
- Memo vir albei afdelings
Vir wie is dit?
Vir Graad 7-leerders. Leer eers die woorde met ons Graad 7 lys van 250+ intensiewe vorme.
Formaat: PDF-aflaai, 7 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.