Graad 4 en 5 Enkelvoudige + Saamgestelde Sinne

Graad 4 en 5 Enkelvoudige + Saamgestelde Sinne

Digitale produk onmiddellike aflaai

R25,00

Enkelvoudige en saamgestelde sinne vir Graad 4 en 5: twee toetse met volledige memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Hoe word ’n sin opgebou, en hoe verbind jy twee sinne? Hierdie Graad 4 en 5 pakket oor enkelvoudige en saamgestelde sinne laat leerders die dele van ’n sin identifiseer en sinne met voegwoorde verbind.

Wat is ingesluit?

  • Toets 1 – enkelvoudige sinne: vind die onderwerp (wie?), gesegde (doen?) en voorwerp (wat?)
  • Verduideliking: wat ’n saamgestelde sin is
  • Toets 2 – saamgestelde sinne: vul die korrekte voegwoord in
  • Volledige memo vir albei toetse

Vir wie is dit?

Vir Graad 4- en 5-leerders. Graad 6 en 7 gebruik die Graad 6, 7-weergawe; vir meer oor voegwoorde sien ons voegwoorde-opsomming.

Formaat: PDF-aflaai, 8 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0