Graad 5, 6,7 ‘n Verslag – Alles ingesluit

Graad 5, 6,7 ‘n Verslag – Alles ingesluit

Digitale produk onmiddellike aflaai

R25,00

Alles wat jy nodig het om ’n verslag te skryf: opsomming, skryfraam, voorbeeld, aktiwiteit, vrae, memo en rubriek.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Hoe skryf ’n mens ’n goeie verslag? Hierdie pakket vir Graad 5, 6 en 7 neem leerders stap vir stap deur verslagskryf – van wat ’n verslag is, tot ’n ingevulde skryfraam en ’n rubriek om die finale stuk te assesseer.

Wat is ingesluit?

  • Opsomming: wat ’n verslag is en waarom dit kort, feitelik en logies moet wees
  • Skryfraam: titel, inleiding (wie, wat, waar, wanneer), hoofdeel en afsluiting
  • Uitgewerkte voorbeeld: Die Graad 5-uitstappie na die Dieretuin
  • Skryfraam met leidende vrae vir die leerder se eie verslag
  • Voorbeeld van ’n ingevulde skryfraam
  • Aktiwiteit en vrae met memo
  • Rubriek vir assessering

Vir wie is dit?

Vir leerders wat ’n verslag as skryftaak moet doen, en vir onderwysers wat ’n klaar beplande les soek. Meer skryfwerk-hulpbronne vind jy by ons Graad 5 Afrikaans werkkaarte.

Formaat: PDF-aflaai, 8 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0