Graad 1 Piekniek in die Park – Begrip + Taal Oefentoets 2 + Memo

Graad 1 Piekniek in die Park – Begrip + Taal Oefentoets 2 + Memo

Digitale produk onmiddellike aflaai

R20,00

Graad 1 begrip Piekniek in die park met ’n taal-oefentoets en memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Dit is Saterdag, die son skyn en Johan en sy familie gaan piekniek hou. Hierdie Graad 1 begrip- en taal-oefentoets kombineer ’n lekker leesstuk met basiese taalvaardighede.

Wat is ingesluit?

  • Leesstuk: Piekniek, met meerkeusevrae
  • Afdeling A: vul die regte klinker in (a, e, aa, oo)
  • Afdeling B: vul die regte woord in
  • Afdeling C: skryf die meervoude neer
  • Afdeling D: onderstreep die dubbelklinkers
  • Kyk na die prentjie: tel en vul die antwoorde in
  • Memo

Vir wie is dit?

Vir Graad 1-leerders. Sien ook die Graad 1-oefentoetse oor Kokkie en Mia en Max.

Formaat: PDF-aflaai, 8 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0