Vadersdag – Alles oor my Pa – Werkkaart – Verniet
’n Eenvoudige, oulike gratis Vadersdag-werkkaart wat kinders laat dink en skryf oor hul pa – ’n lieflike geskenk om op Vadersdag te gee.
Wat is ingesluit?
- Teken ’n prentjie van jou pa
- My pa se naam is …
- My pa se gunsteling kos en gunsteling ding om te doen
- My pa sê altyd …
- Ek is lief vir my pa omdat …
Vir wie is dit?
Vir kinders van alle ouderdomme – kleintjies kan teken terwyl ’n grootmens skryf. Sien ook ons ander gratis Vadersdag-pakkies: storie, gedig en woordeskat en werkkaart en kaartjies.
Formaat: PDF-aflaai, 1 bladsy. Gratis – laai dadelik af en druk uit.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.






Resensies
Daar is nog geen resensies nie.