Lentedag Storie Rympies Aktiwiteite Inkleur VERNIET
Lentedag Storie Rympies Aktiwiteite Inkleur VERNIET
Digitale produk onmiddellike aflaai
R0,00
Gratis Lentedag-pakkie: ’n storie, ’n lenteliedjie, rympies, vrae oor die lente en inkleuraktiwiteite.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Verwelkom die lente met hierdie gratis Afrikaanse Lentedag-pakkie. Kinders lees saam met die klas van Juffrou Annelie wat in die park gaan piekniek hou en ’n Lente-skatjag doen, en geniet dan die liedjie, rympies en aktiwiteite.
Wat is ingesluit?
- Storie: Lentedag in die Park
- Lente-skatjag-lysie om self te probeer
- Liedjie: Dis heerlike lente, die winter is verby
- Vrae en antwoorde: wat gebeur in die lente en watter klere ons dra
- Rympies en inkleurprente met ’n lente-tema
Vir wie is dit?
Vir alle grade – jonger kinders kleur in en luister na die storie, ouer kinders lees self en beantwoord die vrae. Sien ook ons ander gratis Afrikaanse werkkaarte.
Formaat: PDF-aflaai, 11 bladsye. Gratis – laai dadelik af en druk uit.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.