Paasnaweek Aktiwiteite – Verniet
Paasnaweek Aktiwiteite – Verniet
Digitale produk onmiddellike aflaai
R0,00
Gratis Paasnaweek-pakkie in Afrikaans: ’n gedig, ’n storie en prettige aktiwiteite om in te kleur, uit te knip en te bou.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Maak die Paasnaweek ’n bietjie meer spesiaal met hierdie gratis Afrikaanse Paas-aktiwiteite. Kinders lees ’n vrolike Paasgedig en ’n storie oor Mia, Ben en die Paashaas se Paaseier-soektog, en gaan dan aan die gang met kleur, knip en plak.
Wat is ingesluit?
- ’n Kort Paasgedig om saam te lees of uit te leer
- ’n Storie: die Paaseier-soektog in die tuin
- Inkleurprente met ’n Paas-tema
- Trek die stippels na en kleur in
- Doolhof: help die Paashaas om by die kinders uit te kom
- Knip-en-plak: maak jou eie Paasmandjie
Vir wie is dit?
Ideaal vir jonger kinders in die grondslagfase – tuis oor die vakansie of as ’n prettige klasaktiwiteit voor die Paasnaweek. Kyk ook na ons ander gratis Afrikaanse werkkaarte.
Formaat: PDF-aflaai, 11 bladsye. Gratis – laai dadelik af en druk uit.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.