Vadersdag – My Pa – Werkskaart Kaartjies Verniet

Vadersdag – My Pa – Werkskaart Kaartjies Verniet

Digitale produk onmiddellike aflaai

R0,00

Gratis Vadersdag-pakkie: storie, woordeskat, werkkaart en kaartjies vir Pa.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Maak Vadersdag spesiaal met hierdie gratis Vadersdag-pakkie: lees saam oor Pa, skryf oor jou eie pa en maak vir hom ’n kaartjie.

Wat is ingesluit?

  • Storie: Vadersdag – Pa, my superheld
  • Woordeskatlys Afrikaans–Engels
  • “My Pa”-werkkaarte: ’n tekening van my pa, woorde wat hom beskryf, “Pa, dankie vir …” en “Alles oor my Pa”
  • Kaartjies en prente om in te kleur: “My Pa is die beste!” en “Ek is lief vir my pa”

Vir wie is dit?

Vir kinders in die grondslag- en intermediêre fase. Sien ook ons ander gratis Vadersdag-pakkies: storie, gedig en woordeskat en Alles oor my Pa.

Formaat: Drie PDF-lêers (8 bladsye altesaam). Gratis – laai dadelik af en druk uit.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0