Kersfees Aktiwiteite – Verniet

Kersfees Aktiwiteite – Verniet

Digitale produk onmiddellike aflaai

R0,00

Gratis Kersfees-aktiwiteitsboek: skryf, kleur, knip en plak, doolhowe en kaartjies.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Hou die kinders besig oor die feestyd met hierdie gratis Afrikaanse Kersfees-aktiwiteitsboek vol kreatiewe aktiwiteite.

Wat is ingesluit?

  • Skryf jou eie briefie, met feestelike skryfpapier
  • Kolletjie-tot-kolletjie: voltooi die Kersboom en kleur in
  • Doolhowe
  • Kleur in, knip uit en maak jou eie Kersvader
  • Knip die prentjies uit en plak in die regte volgorde
  • Maak jou eie Kerskaartjies
  • Baie inkleurprente: Kersvader, Kersboom, sneeuman, geskenke en meer

Vir wie is dit?

Vir jonger kinders, tuis of in die klas. Kyk ook na ons ander gratis pakkies, soos die Paas-aktiwiteite en die Lentedag-pakkie.

Formaat: PDF-aflaai, 25 bladsye. Gratis – laai dadelik af en druk uit.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0