Graad 2 Oefentoetse – Bennie: Begrip + Spelling + Gesonde Kos + Dae van die Week + My Liggaam + Memo
Graad 2 Oefentoetse – Bennie: Begrip + Spelling + Gesonde Kos + Dae van die Week + My Liggaam + Memo
Digitale produk onmiddellike aflaai
R20,00
Graad 2 oefentoetse: begrip, spelling, gesonde kos, dae van die week en my liggaam, met memo.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Hierdie Graad 2 oefentoetse hersien verskeie onderwerpe in een pakkie, met ’n kort storie oor Bennie wat graag saam met sy vriende in bome klim.
Wat is ingesluit?
- Begrip: storie oor Bennie, met vrae
- Skryf die regte woord in (blaf of blaff?)
- Gesonde kos: omkring die regte antwoord
- Skryf die dae van die week in die regte volgorde
- Jou liggaam: waarmee sien, hoor en skryf jy?
- Memo vir al die toetse
Vir wie is dit?
Vir Graad 2-leerders. Sien ook die Graad 2 spellingboek en die begripstoets Ollie die Olifantjie.
Formaat: PDF-aflaai, 8 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.