Graad 6 Lettergrepe – Opsomming Woorde Toets + Memo
Hoe breek jy ’n woord aan die einde van ’n reël af? Hierdie Graad 6 lettergrepe-pakket verduidelik die reëls vir woordverdeling en gee ’n lang lys voorbeelde.
Wat is ingesluit?
- Opsomming: wanneer en hoe ons woorde in lettergrepe verdeel
- Reëls: klanke wat nooit verdeel word nie (oe, ie, eu, ui, ou, ei, aai, ooi, eeu, oei), oop en geslote lettergrepe
- Woordelys met lettergrepe, van aan-dag tot te-le-vi-sie
- Toets: verdeel die woorde in lettergrepe (24 punte)
- Memo
Vir wie is dit?
Vir Graad 6-leerders. Sien ook die Graad 5- en Graad 7-weergawes.
Formaat: PDF-aflaai, 9 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.