Graad 5 Afkortings, Woorde, Toets + Memo
Hierdie Graad 5 afkortings-pakket leer leerders die afkortings wat hulle elke dag teëkom – van Ma. vir Maandag tot km/h en BTW.
Wat is ingesluit?
- Dae van die week en maande van die jaar
- Metrieke eenhede (sonder punte)
- Algemene afkortings: bw., d.m.v., i.p.v., p.p., prof. en meer
- Akronieme: ATKV, BTW, OTM en ander
- Toets: skryf die regte afkortings in die blokkies
- Memo
Vir wie is dit?
Vir Graad 5-leerders. Ouer leerders kan die Graad 6- of Graad 7-weergawe gebruik.
Formaat: PDF-aflaai, 8 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.






Resensies
Daar is nog geen resensies nie.