Graad 3 Kompleet – Al die werk

Graad 3 Kompleet – Al die werk

Digitale produk onmiddellike aflaai

R1 013,00

Al die Afrikaanse werk vir Graad 3 in een aankoop – 39 PDF-lêers om dadelik af te laai.

Vir 20% afslag: e-pos in**@******************co.za of WhatsApp 083 384 4271.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Graad 3 is die jaar waarin grammatika begin tel. Die Graad 3 Kompleet-pakket gee jou al 39 van ons Graad 3-hulpbronne in een aankoop – begrip, taal, letterkunde, klanke en spelling, almal met memo’s.

Begrip en oefen-eksamens

  • Johan en Susan gaan sirkus toe
  • Johan en Susan gaan kuier op die plaas
  • Johan en Susan: oefen-eksamen 1
  • My familie-begripstoets
  • Oefentoets: meervoude, verkleining, leestekens en byvoeglike naamwoorde

Taal en grammatika

  • Meervoude, verkleinwoorde en trappe van vergelyking
  • Be-, ge- en ver-woorde; voor- en agtervoegsels
  • Sinonieme en antonieme
  • Voornaamwoorde, werkwoorde, verlede en toekomende tyd
  • Leestekens, sinsoorte en enkelvoudige sinne
  • Deelteken en kappie
  • D of T en F of V
  • Intensiewe vorm – al die woorde

Letterkunde en skryfwerk

  • Gedig met kenmerke en vrae
  • Volksverhaal: Die slim haas
  • Fabel: Die gans wat die goue eier gelê het
  • Legende: Wolraad Woltemade
  • Skryf jou eie storie
  • Advertensie-projek
  • My familie – stamboom

Klanke en spelling

  • Spellingboek met Engelse betekenisse
  • Graad 3 sigwoorde (20 bladsye)
  • Begin- en eindklanke
  • Enkelklinkers, dubbelklinkers, diftonge en drieklanke

Al die items is ook afsonderlik te koop by ons Graad 3 werkkaarte.

Aflewering: al 39 PDF-lêers is dadelik ná betaling in jou rekening beskikbaar om af te laai.

20% afslag: e-pos in**@******************co.za of WhatsApp 083 384 4271 vir die spesiale afslagprys.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0