Graad 6 Voorvoegsels en Agtervoegsels

Graad 6 Voorvoegsels en Agtervoegsels

Digitale produk onmiddellike aflaai

R20,00

Graad 6 voorvoegsels en agtervoegsels: drie toetse met memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Voorvoegsels en agtervoegsels verander ’n woord se betekenis of woordsoort: vriend word vriendskap, hoop word hopeloos. Hierdie Graad 6-pakket oefen dit met drie toetse.

Wat is ingesluit?

  • Toets 1: onderstreep die voorvoegsels en agtervoegsels in die sinne (19 punte)
  • Toets 2: maak jou eie sinne met die gegewe woorde
  • Toets 3: voeg die regte agtervoegsel by (-saam, -skap, -aard, -lik, -loos, -heid) en skryf die nuwe woord (15 punte)
  • Memo met antwoorde

Vir wie is dit?

Vir Graad 6-leerders. Vir die reëls en ’n woordelys sien ons voorvoegsels en agtervoegsels Graad 3–7; Graad 7 het ’n eie weergawe.

Formaat: PDF-aflaai, 5 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0