Graad 6 Kompleet – Al die werk
Graad 6 Kompleet – Al die werk
Digitale produk onmiddellike aflaai
Oorspronklike prys was: R1 679,00.R1 345,00Huidige prys is: R1 345,00.
Al die Afrikaanse werk vir Graad 6 in een aankoop – 51 PDF-lêers om dadelik af te laai.
Vir 20% afslag: e-pos in**@******************co.za of WhatsApp 083 384 4271.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
In Graad 6 begin oefen-eksamens regtig tel. Die Graad 6 Kompleet-pakket gee jou al 51 van ons Graad 6-hulpbronne in een aankoop, insluitend verskeie volledige oefen-eksamens met memo’s.
Begrip en oefen-eksamens
- Begripslees en taaloefening: Mnr. Ngubane – gesonde leefstyl (WS2)
- Oefen-eksamen W1 (7 toetse)
- Oefen-eksamen 2: Die Speurders van Skerpioenstraat
- Oefen-eksamen 3: begrip, taal en konvensies
Taal en grammatika
- Woordsoorte-opsomming, selfstandige naamwoorde, voornaamwoorde, werkwoorde en bywoorde
- Voornaamwoorde, meervoude, verkleining en trappe van vergelyking
- Verlede en toekomende tyd, negatief en ontkenning
- Lydende en bedrywende vorm; direkte en indirekte rede
- Samestellings, voor- en agtervoegsels, voegwoorde en voorsetsels
- Sinonieme, antonieme, homonieme, homofone en vergelykings
- Afkortings, versamelname, lettergrepe en intensiewe vorm (met die volledige lys)
- Leestekens en sinsoorte; enkelvoudige en saamgestelde sinne
Skryfwerk en tekssoorte
- Briewe (formeel en informeel) en transaksionele teks
- Instruksieteks: maak ’n koppie tee
- Opstel en paragrafering, en ’n verslag
- Kennisgewing en vergadering, plus toetse oor notule en agenda
- Dialoog, advertensie, opsommings en storie skryf
- Navorsingstaak, karakterskets en mondelinge aanbieding
Letterkunde
- Fabel: Die seun wat wolf geroep het
- Volksverhaal
- Drama: Grease
- Gedigte met kenmerke
Spelling
- Spellingboek
Al die items is ook afsonderlik te koop by ons Graad 6 werkkaarte.
Aflewering: al 51 PDF-lêers is dadelik ná betaling in jou rekening beskikbaar om af te laai.
20% afslag: e-pos in**@******************co.za of WhatsApp 083 384 4271 vir die spesiale afslagprys.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.