Graad 4 -7 Storie – Skryfwerk, Projek 2, Opsomming + Diagram
Graad 4 -7 Storie – Skryfwerk, Projek 2, Opsomming + Diagram
Digitale produk onmiddellike aflaai
R25,00
Storie skryf vir Graad 4–7 (Projek 2): beplanning met ’n breinkaart, wenke, opsommingsraam, skryfbladsye en kontrolelys.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
’n Goeie storie begin met goeie beplanning. Hierdie storieskryf-projek vir Graad 4 tot 7 wys leerders hoe om ’n storie te beplan, in paragrawe op te bou en self na te gaan voordat hulle dit inhandig.
Wat is ingesluit?
- Hoe skryf jy ’n storie? – ’n titel wat aandag trek en beplanning met ’n breinkaart of diagram
- Belangrike wenke: hoofletters en punte, die regte tyd en leestekens
- Opsommingsraam: inleiding, gebeure en slot – paragraaf vir paragraaf
- Bladsye om die volledige storie op te skryf
- Kontrolelys om die storie self na te gaan
Vir wie is dit?
Vir leerders wat ’n kreatiewe skryftaak of storie-projek moet doen. Sien ook al ons Graad 4 Afrikaans werkkaarte.
Formaat: PDF-aflaai, 9 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.









Resensies
Daar is nog geen resensies nie.