Graad 4 Begripslees – Paddavissies: Begrip + Taal + Toets + Memo

Graad 4 Begripslees – Paddavissies: Begrip + Taal + Toets + Memo

Digitale produk onmiddellike aflaai

R25,00

Graad 4 begripstoets Paddavissies met ’n taalafdeling en volledige memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Rita sit by die dammetjie en kyk hoe haar broer Ben paddavissies in ’n bottel probeer vang. Hierdie Graad 4 begripstoets gebruik dié storie vir begripsvrae en ’n taalafdeling.

Wat is ingesluit?

  • Leesstuk: Paddavissies
  • Afdeling A: begripsvrae met punte-toekenning
  • Afdeling B: taal (25 punte) – vul die meervoude in, skryf sinne in die verlede tyd, voltooi sinne met verkleinwoorde en skryf woorde in alfabetiese orde
  • Volledige memo

Vir wie is dit?

Vir Graad 4-leerders wat vir begrip- en taaltoetse oefen. Sien ook Graad 4 lees en begrip en die Graad 4 oefeneksamen.

Formaat: PDF-aflaai, 8 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0