Graad 2 Begripstoets Ollie die Olifantjie, Vrae en Memo

Graad 2 Begripstoets Ollie die Olifantjie, Vrae en Memo

Digitale produk onmiddellike aflaai

R20,00

Graad 2 begripstoets Ollie die Olifantjie: storie, vrae en memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Ollie is ’n nuuskierige klein olifantjie wat saam met sy mamma se trop in die wildtuin bly – en hy is mal oor maroelas! Hierdie Graad 2 begripstoets leer kinders lees en vrae beantwoord, en sommer ook iets oor olifante.

Wat is ingesluit?

  • Storie: Ollie die Olifantjie
  • Beantwoord die vrae oor die storie
  • Memo

Vir wie is dit?

Vir Graad 2-leerders. Daar is nog Graad 2-begripstoetse: Die dieretuin en Bella en Buksie.

Formaat: PDF-aflaai, 5 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0