Graad 1 My 5 Sintuie – Woorde, Lees en Begrip + Oefening

Graad 1 My 5 Sintuie – Woorde, Lees en Begrip + Oefening

Digitale produk onmiddellike aflaai

R20,00

Graad 1 My 5 sintuie: ’n bladsy oor elke sintuig, invulsinne en ’n leesstuk.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Met my oë sien ek, met my ore hoor ek … Hierdie Graad 1 My 5 Sintuie-pakket leer kinders oor die sintuie en die liggaamsdele wat daarby hoort.

Wat is ingesluit?

  • My 5 sintuie: hoor, sien, proe, ruik en voel
  • Een bladsy oor elk: my neus, my oë, my ore, my hande en my mond/tong
  • Vul die antwoorde in: ek proe met my …, ek sien met my …
  • Leesstuk: Johan maak gereed vir die dag – watter sintuie gebruik hy?

Vir wie is dit?

Vir Graad 1-leerders. Sien ook My liggaam en Emosies/Gevoelens.

Formaat: PDF-aflaai, 9 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0