Graad 4 – Intensiewe Vorm – Woorde, Oefening + 2 Toetse + Memo
Graad 4 – Intensiewe Vorm – Woorde, Oefening + 2 Toetse + Memo
Digitale produk onmiddellike aflaai
R25,00
Graad 4 intensiewe vorm: woordelys, oefenwoorde, twee toetse en memo.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Intensiewe vorme is byvoeglike naamwoorde wat ’n sterk gevoel oordra: nie net klein nie, maar piepklein; nie net koud nie, maar yskoud. Hierdie Graad 4 intensiewe vorm-pakket leer die woorde en toets dit.
Wat is ingesluit?
- Verduideliking en woordelys: grondwoord en intensiewe vorm (vaal – asvaal, nodig – broodnodig …)
- Oefen die woorde: skryfbladsye
- Toets 1: vul die intensiewe vorm in die blokkies in
- Toets 2: “Baie sag is …” – vul die regte woord in
- Memo vir albei toetse
Vir wie is dit?
Vir Graad 4-leerders. Graad 5 kan die Graad 5 intensiewe vorm gebruik, en Graad 7 die volledige lys van 250+ woorde.
Formaat: PDF-aflaai, 8 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.