Graad 5 Begripslees – Karel Kameelperd: Vrae + Waar of Onwaar + Antwoorde
Graad 5 Begripslees – Karel Kameelperd: Vrae + Waar of Onwaar + Antwoorde
Digitale produk onmiddellike aflaai
R25,00
Graad 5 begripstoets Karel Kameelperd: invulvrae, waar of onwaar, en antwoorde.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Karel is ’n oulike kameelperdjie met lang bene, ’n baie lang nek en ’n baie kort stert. Hierdie kort Graad 5 begripstoets is ideaal vir lees- en begripsoefening tuis of in die klas.
Wat is ingesluit?
- Leesstuk: Karel Kameelperd
- Vul die regte antwoorde in
- Sê of die sinne waar of onwaar is
- Volledige antwoorde
Vir wie is dit?
Vir Graad 5-leerders (en sterk Graad 4-lesers). Oefen verder met Hashim en Kim of Groentetuin.
Formaat: PDF-aflaai, 6 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.