Graad 6 – Verlede Tyd Toekomende Tyd Negatief/Ontkenning

Graad 6 – Verlede Tyd Toekomende Tyd Negatief/Ontkenning

Digitale produk onmiddellike aflaai

R25,00

Graad 6 verlede tyd, toekomende tyd en negatief (ontkennende vorm), met memo en Engelse notas.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Hierdie Graad 6 werkkaart oor tye en die ontkennende vorm laat leerders sinne oorskryf in die verlede tyd, die toekomende tyd en die negatief – die tipe vrae wat gereeld in taaltoetse voorkom.

Wat is ingesluit?

  • Verander die sinne na die verlede tyd
  • Begin die sinne met Gister… en Môre…
  • Verander die sinne na die negatief / ontkennende vorm
  • Memo met al die antwoorde
  • Engelse instruksies en notas (bv. hoe “is” en “het” in die toekomende tyd verander)

Vir wie is dit?

Vir Graad 6-leerders, en handig vir gesinne waar Afrikaans ’n addisionele taal is. Sien ook die Graad 5- en Graad 7-weergawes, of al ons Graad 6 Afrikaans werkkaarte.

Formaat: PDF-aflaai, 5 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0