Graad 2 Begripstoets – Bella en Buksie – Vrae met Memo
Graad 2 Begripstoets – Bella en Buksie – Vrae met Memo
Digitale produk onmiddellike aflaai
R20,00
Graad 2 begripstoets Bella en Buksie: storie, vrae, waar of onwaar, en memo.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Bella en Buksie is twee skaaphonde wat op ’n groot plaas in die Karoo help om die skape op te pas. Hierdie Graad 2 begripstoets is ’n lekker, kort leesstuk met maklike vrae.
Wat is ingesluit?
- Storie: Bella en Buksie
- Beantwoord die vrae oor die storie
- Sê of die sinne waar of onwaar is
- Memo vir al die vrae
Vir wie is dit?
Vir Graad 2-leerders. Daar is nog Graad 2-begripstoetse: Bessie By en Skillie Skilpad.
Formaat: PDF-aflaai, 7 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.