Graad 5, 6, 7 Alles oor Opsommings – Stappe + Voorbeeld + Oefentoets + Memo + Rubriek
Graad 5, 6, 7 Alles oor Opsommings – Stappe + Voorbeeld + Oefentoets + Memo + Rubriek
Digitale produk onmiddellike aflaai
R25,00
Alles oor opsommings (Graad 5–7): stappe, voorbeeld, oefentoets, memo en rubriek.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
’n Opsomming is ’n korter weergawe van ’n teks met net die belangrikste punte. Hierdie opsommings-pakket vir Graad 5, 6 en 7 leer leerders stap vir stap hoe om een te skryf.
Wat is ingesluit?
- Belangrike punte van ’n opsomming: lees, onderstreep, skryf in eie woorde, kontroleer
- Voorbeeld van ’n raamwerk vir opsommings (Die son)
- Oefentoets: meerkeuse en skryf ’n opsomming van ’n teks oor die olifant
- Memo
- Ekstra oefening: hoe om ’n opsomming te maak, met ’n voorbeeldteks en voorbeeldantwoord
- Rubriek
Vir wie is dit?
Vir Graad 5- tot 7-leerders. Opsommingsvaardighede kom ook handig te pas met ons navorsingstaak en verslag.
Formaat: Twee PDF-lêers (10 bladsye altesaam). Jy kry die aflaaiskakels dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.