Graad 4 Vergelykings
So glad soos seep, so sterk soos ’n os – vergelykings maak taal kleurvol. Hierdie Graad 4 vergelykings-pakket verduidelik wat ’n vergelyking is en oefen die bekendste.
Wat is ingesluit?
- Verduideliking: wat ’n vergelyking is
- Lys vergelykings met betekenisse
- Toets 1: kies die regte antwoord (A, B, C of D)
- Toets 2: vul die regte woord in uit ’n woordelys
- Memo
- Rubriek
Vir wie is dit?
Vir Graad 4-leerders. Gaan verder met die Graad 5 vergelykings of leer die Graad 4 idiome.
Formaat: PDF-aflaai, 12 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.