Graad 6 Intensiewe Vorm 2 Toetse + Memo

Graad 6 Intensiewe Vorm 2 Toetse + Memo

Digitale produk onmiddellike aflaai

R25,00

Graad 6 intensiewe vorm: invul- en meerkeusetoets met memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Was die handdoek nat – of papnat? Hierdie Graad 6 intensiewe vorm-toetse laat leerders die versterkte vorme in sinne gebruik.

Wat is ingesluit?

  • A: invulafdeling (15 vrae) – kies uit papnat, stokstyf, piepklein, doodstil, bloedrooi en meer
  • B: meerkeusevrae (10 vrae)
  • Memo vir albei afdelings

Vir wie is dit?

Vir Graad 6-leerders. Sien ook die Graad 5- en Graad 7-toetse.

Formaat: PDF-aflaai, 7 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0