Graad 6,7 Enkelvoudige Sinne + Saamgestelde Sinne
Graad 6,7 Enkelvoudige Sinne + Saamgestelde Sinne
Digitale produk onmiddellike aflaai
R25,00
Enkelvoudige en saamgestelde sinne vir Graad 6–7: opsomming, oefentoets, invultoets en memo.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Wat is die verskil tussen ’n enkelvoudige en ’n saamgestelde sin? Hierdie Graad 6 en 7-opsomming met toetse verduidelik onderwerp, gesegde, voegwoorde en bysinne duidelik, en laat leerders dit self toepas.
Wat is ingesluit?
- Opsomming: enkelvoudige, saamgestelde en veelvoudige sinne
- Woorde om te onthou: onderwerp, gesegde, voegwoord en bysin – met voorbeelde
- Oefentoets: onderstreep onderwerp en gesegde, identifiseer sinsoorte en skryf jou eie sinne
- Invultoets
- Memo vir albei toetse
Vir wie is dit?
Vir Graad 6- en 7-leerders wat vir taaltoetse leer. Graad 4 en 5 het ’n eie weergawe.
Formaat: PDF-aflaai, 9 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.