Lentedag Storie Rympies Aktiwiteite Inkleur VERNIET

Lentedag Storie Rympies Aktiwiteite Inkleur VERNIET

Digitale produk onmiddellike aflaai

R0,00

Gratis Lentedag-pakkie: ’n storie, ’n lenteliedjie, rympies, vrae oor die lente en inkleuraktiwiteite.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Verwelkom die lente met hierdie gratis Afrikaanse Lentedag-pakkie. Kinders lees saam met die klas van Juffrou Annelie wat in die park gaan piekniek hou en ’n Lente-skatjag doen, en geniet dan die liedjie, rympies en aktiwiteite.

Wat is ingesluit?

  • Storie: Lentedag in die Park
  • Lente-skatjag-lysie om self te probeer
  • Liedjie: Dis heerlike lente, die winter is verby
  • Vrae en antwoorde: wat gebeur in die lente en watter klere ons dra
  • Rympies en inkleurprente met ’n lente-tema

Vir wie is dit?

Vir alle grade – jonger kinders kleur in en luister na die storie, ouer kinders lees self en beantwoord die vrae. Sien ook ons ander gratis Afrikaanse werkkaarte.

Formaat: PDF-aflaai, 11 bladsye. Gratis – laai dadelik af en druk uit.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0