Vadersdag – My Pa – Werkskaart Kaartjies Verniet
Maak Vadersdag spesiaal met hierdie gratis Vadersdag-pakkie: lees saam oor Pa, skryf oor jou eie pa en maak vir hom ’n kaartjie.
Wat is ingesluit?
- Storie: Vadersdag – Pa, my superheld
- Woordeskatlys Afrikaans–Engels
- “My Pa”-werkkaarte: ’n tekening van my pa, woorde wat hom beskryf, “Pa, dankie vir …” en “Alles oor my Pa”
- Kaartjies en prente om in te kleur: “My Pa is die beste!” en “Ek is lief vir my pa”
Vir wie is dit?
Vir kinders in die grondslag- en intermediêre fase. Sien ook ons ander gratis Vadersdag-pakkies: storie, gedig en woordeskat en Alles oor my Pa.
Formaat: Drie PDF-lêers (8 bladsye altesaam). Gratis – laai dadelik af en druk uit.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.