Graad 4 Kompleet – Al die werk

Afslag!

Graad 4 Kompleet – Al die werk

Digitale produk onmiddellike aflaai

Oorspronklike prys was: R1 369,00.Huidige prys is: R1 097,00.

Al die Afrikaanse werk vir Graad 4 in een aankoop – 43 PDF-lêers om dadelik af te laai.

20% afslag: VIR AL GRAAD 4 SE WERK

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Graad 4 is die jaar van formele tekssoorte en meer grammatika. Die Graad 4 Kompleet-pakket gee jou al 43 van ons Graad 4-hulpbronne in een aankoop – begrip, taal, skryfwerk, letterkunde en spelling, almal met memo’s en waar nodig rubrieke.

Begrip en oefen-eksamen

  • Oefen-eksamen begrip, taal en konvensies: Die Skatkis (6 toetse)
  • Begripslees: Paddavissies
  • Lees en begrip (koerantberig)

Taal en grammatika

  • Selfstandige naamwoorde, voornaamwoorde en werkwoorde
  • Meervoude (ook die opsomming vir al die grade), trappe van vergelyking en negatief
  • Verlede en toekomende tyd
  • Enkelvoudige en saamgestelde sinne, leestekens en lettergrepe
  • Voorsetsels
  • Sinonieme en antonieme, homonieme en homofone
  • Idiome en vergelykings
  • Samestellings, voor- en agtervoegsels (met die opsomming vir Graad 3–7)
  • Intensiewe vorm (met die volledige woordelys), verkleining -tjie en -kie
  • Dieregeluide, manlik en vroulik

Skryfwerk en tekssoorte

  • Briewe (formeel en informeel)
  • Beskrywende opstel en storie skryf
  • Kenmerke van ’n verslag en navorsingstaak
  • Instruksieteks, advertensie en karakterskets
  • Mondelinge aanbieding

Letterkunde

  • Gedig met kenmerke
  • Fabel: Die Skilpad en die Haas
  • Legende: Van Hunks en die Duiwel
  • Volksverhaal

Spelling en klanke

  • Spellingboek
  • Beginklanke br, dr, fr, gr, kr, pr, tr, vr
  • Eindklanke en woordbou

Al die items is ook afsonderlik te koop by ons Graad 4 werkkaarte.

Aflewering: al 43 PDF-lêers is dadelik ná betaling in jou rekening beskikbaar om af te laai.

20% afslag: VIR AL GRAAD 4 SE WERK

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0