Graad 6 – Voornaamwoorde Meervoude Verkleining Trappe van Vergelyking

Graad 6 – Voornaamwoorde Meervoude Verkleining Trappe van Vergelyking

Digitale produk onmiddellike aflaai

R25,00

Graad 6 werkkaart: voornaamwoorde, meervoude, verkleining en trappe van vergelyking, met memo en Engelse notas.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Hierdie Graad 6 taalwerkkaart hersien vier onderwerpe in een keer – met die Engelse terme langsaan, sodat dit ook maklik is vir gesinne waar Afrikaans ’n addisionele taal is.

Wat is ingesluit?

  • Vul die korrekte voornaamwoorde (pronouns) in
  • Gee die korrekte meervoud (plural)
  • Gee die korrekte verkleining (diminutive)
  • Trappe van vergelyking (degrees of comparison), met ’n Engelse nota oor wanneer jy watter trap gebruik
  • Memo met antwoorde

Vir wie is dit?

Vir Graad 6-leerders. Sien ook die Graad 6 tye en negatief en die Graad 6 trappe van vergelyking.

Formaat: PDF-aflaai, 4 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0