Graad 4, 5, 6, 7 Boekresensie – Alles ingesluit

Graad 4, 5, 6, 7 Boekresensie – Alles ingesluit

Digitale produk onmiddellike aflaai

R34,00

Alles vir ’n boekresensie (Graad 4–7): opsomming, voorbeeld, paragraafkonvensies, beplanning, skryfraam, self-evaluering en rubriek.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

’n Goeie boekresensie help ander besluit of hulle ’n boek wil lees. Hierdie boekresensie-pakket vir Graad 4 tot 7 neem leerders deur die hele skryfproses – van ’n voorbeeld tot die finale, proefgeleesde resensie.

Wat is ingesluit?

  • Opsomming: wat ’n boekresensie is en wat daarin moet wees
  • Voorbeeldresensie van Lien se lankstaanskoene deur Derick van der Walt
  • Paragraafkonvensies: onderwerpsin, kern- en ondersteunende gedagtes, logiese volgorde en voegwoorde
  • Die skryfproses: beplanning, konsep, proeflees en aanbieding
  • Skryfraam vir jou eie boekresensie, met ’n sterregradering
  • Self-evaluering: hoe goed het ek gevaar?
  • Assesseringsrubriek

Vir wie is dit?

Vir leerders wat ’n boekresensie as skryftaak moet doen. Kombineer dit met ons karakterskets.

Formaat: PDF-aflaai, 16 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0