Graad 7 Werkwoorde

Graad 7 Werkwoorde

Digitale produk onmiddellike aflaai

R25,00

Graad 7 werkwoorde: opsomming van al die soorte werkwoorde, voorbeelde, toets, memo en rubriek.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

’n Sin is nie volledig sonder ’n werkwoord nie. Hierdie Graad 7 werkwoorde-pakket verduidelik die verskillende soorte werkwoorde duidelik en kort, met baie voorbeeldsinne, en toets dan of leerders dit kan toepas.

Wat is ingesluit?

  • Opsomming: wat ’n werkwoord is, met ’n maklike manier om dit te onthou
  • Hoofwerkwoorde, hulpwerkwoorde en koppelwerkwoorde
  • Deeltjiewerkwoorde en die infinitief (om te …)
  • Voorbeelde van elke soort in sinne
  • Toets: onderstreep die werkwoord, identifiseer die soort, vul die regte hulpwerkwoord in en meer
  • Memo met antwoorde
  • Rubriek

Vir wie is dit?

Vir Graad 7-leerders wat vir taaltoetse leer. Sien ook die Graad 6 werkwoorde of ons woordsoorte-opsomming vir al die woordsoorte.

Formaat: PDF-aflaai, 9 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0