Paasnaweek Aktiwiteite – Verniet

Paasnaweek Aktiwiteite – Verniet

Digitale produk onmiddellike aflaai

R0,00

Gratis Paasnaweek-pakkie in Afrikaans: ’n gedig, ’n storie en prettige aktiwiteite om in te kleur, uit te knip en te bou.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Maak die Paasnaweek ’n bietjie meer spesiaal met hierdie gratis Afrikaanse Paas-aktiwiteite. Kinders lees ’n vrolike Paasgedig en ’n storie oor Mia, Ben en die Paashaas se Paaseier-soektog, en gaan dan aan die gang met kleur, knip en plak.

Wat is ingesluit?

  • ’n Kort Paasgedig om saam te lees of uit te leer
  • ’n Storie: die Paaseier-soektog in die tuin
  • Inkleurprente met ’n Paas-tema
  • Trek die stippels na en kleur in
  • Doolhof: help die Paashaas om by die kinders uit te kom
  • Knip-en-plak: maak jou eie Paasmandjie

Vir wie is dit?

Ideaal vir jonger kinders in die grondslagfase – tuis oor die vakansie of as ’n prettige klasaktiwiteit voor die Paasnaweek. Kyk ook na ons ander gratis Afrikaanse werkkaarte.

Formaat: PDF-aflaai, 11 bladsye. Gratis – laai dadelik af en druk uit.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0