Graad 6 Gedig – Belangrike kenmerke van ‘n gedig

Graad 6 Gedig – Belangrike kenmerke van ‘n gedig

Digitale produk onmiddellike aflaai

R25,00

Graad 6 gedigte: kenmerke, stylfigure, die gedig Nuwe skoolreëls, 2 toetse met memo, eie gedig en rubriek.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Hierdie Graad 6 gedig-pakket verduidelik die bou en kenmerke van ’n gedig eenvoudig en pas dit toe op ’n gedig wat kinders sal geniet: Nuwe skoolreëls deur Jaco Jacobs.

Wat is ingesluit?

  • Bou van ’n gedig: versreël, strofe, refrein, rym en ritme
  • Klanknabootsing, beeldspraak en atmosfeer
  • Tipes strofes volgens aantal versreëls (koeplet, tersine …)
  • Gedig: Nuwe skoolreëls deur Jaco Jacobs
  • Twee toetse met memo
  • Stylfigure verduidelik, met voorbeelde
  • Skryfaktiwiteit: jou eie gedig oor ’n dier, met self-evaluering
  • Rubriek

Vir wie is dit?

Vir Graad 6-leerders se poësie-afdeling. Graad 4 het ’n eie weergawe.

Formaat: PDF-aflaai, 15 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0