Graad 4 en 5 Enkelvoudige + Saamgestelde Sinne
Graad 4 en 5 Enkelvoudige + Saamgestelde Sinne
Digitale produk onmiddellike aflaai
R25,00
Enkelvoudige en saamgestelde sinne vir Graad 4 en 5: twee toetse met volledige memo.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Hoe word ’n sin opgebou, en hoe verbind jy twee sinne? Hierdie Graad 4 en 5 pakket oor enkelvoudige en saamgestelde sinne laat leerders die dele van ’n sin identifiseer en sinne met voegwoorde verbind.
Wat is ingesluit?
- Toets 1 – enkelvoudige sinne: vind die onderwerp (wie?), gesegde (doen?) en voorwerp (wat?)
- Verduideliking: wat ’n saamgestelde sin is
- Toets 2 – saamgestelde sinne: vul die korrekte voegwoord in
- Volledige memo vir albei toetse
Vir wie is dit?
Vir Graad 4- en 5-leerders. Graad 6 en 7 gebruik die Graad 6, 7-weergawe; vir meer oor voegwoorde sien ons voegwoorde-opsomming.
Formaat: PDF-aflaai, 8 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.