Graad 1-7 Woorde, ei en y (12 Blaaie)
Skryf mens trein of tryn, rys of reis? Die ei- en y-klank klink dieselfde, en dit maak spelling moeilik. Hierdie pakket vir Graad 1 tot 7 help leerders om die regte spelling aan te leer.
Wat is ingesluit?
- Woordelys met ei-woorde (aarbei, eiland, fontein, trein, vleis …)
- Woordelys met y-woorde (byl, konfyt, pynappel, roomys, yskas …)
- Vul-die-regte-woord-in-oefeninge vir elke klank
- Afrikaanse woorde met Engelse betekenisse
- Oefenbladsye om die woorde te skryf
Vir wie is dit?
Vir alle grade – jonger leerders leer die woorde, ouer leerders gebruik dit vir spelhersiening. Kyk ook na ons oe- en eu-woorde.
Formaat: PDF-aflaai, 13 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.