by Afrikaans is Maklik | Aug 22, 2026 | Graad 7
Graad 7 is die laaste jaar voor die hoërskool, en die werk word daarvolgens aangebied. Die tekssoorte is dieselfde as in Graad 6, maar die standaard is hoër: langer tekste, fyner taalvrae en assesseringstake wat na formele eksamens lyk. Wat Graad 7 in Afrikaans dek...