Graad 6 Taal – Hersiening Termyn 4
Graad 6 Taal – Hersiening Termyn 4
Digitale produk onmiddellike aflaai
R25,00
Graad 6 Taalhersiening vir Termyn 4.
Hersien STOMPI-woordorde, tydsvorme, voegwoorde, direkte en indirekte rede, ontkenning, woordsoorte en trappe van vergelyking.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Graad 6 Taalhersiening vir Termyn 4.
Help jou kind om met selfvertroue vir Afrikaans voor te berei!
Hierdie Graad 6 Taalhersiening vir Termyn 4 bevat belangrike taalreëls, verduidelikings en voorbeelde om leerders te help oefen en hul taalvaardighede te verbeter.
Ideaal vir hersiening, ekstra oefening en toets- en eksamenvoorbereiding.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.